Bewaar jou hart Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. ~Spreuke 4:23 Ons gedagtes is baie keer soos ‘n “Wag-‘n-Bietjie” bos. Aan die begin lyk dit of dit waaraan ons dink en onsself aan blootstel, baie onskuldig is, maar as ons weer sien is READ MORE