Meer oor ons

 

Carlien en Corné Klem is reeds 23 jaar dolgelukkig getroud en is nog steeds net so verlief en verlore soos pasgetroudes op hulle wittebrood – met meer ondervinding as toe in vele opsigte!  Hulle het drie pragtige kinders: Anna-Mart, Gerd en Rese, waarop hulle baie trots is en wat baie vreugde bring.  Daar is nooit ’n stil oomblik in hulle huis in Durbanville, Suid-Afrika, nie as gevolg van die twee viervoetige staffiekinders, Clara en Kerneels, wat die hele huis roer.  Hulle heg baie waarde aan gesinstyd en om Klemclan memories te maak.  

 

wagibikimylief@gmail.com

082 202 5164

https://www.instagram.com/wagibiki

http://www.facebook.com/wagibiki