Bewaar jou hart Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen. ~Spreuke 4:23 Ons gedagtes is baie keer soos ‘n “Wag-‘n-Bietjie” bos. Aan die begin lyk dit of dit waaraan ons dink en onsself aan blootstel, baie onskuldig is, maar as ons weer sien is READ MORE
Author: Carlien Klem
Hoe praat ek met my kinders oor seks?
Hoe gebeur dit dat ‘n mens ‘n artikel skryf oor ‘n onderwerp soos hierdie? Dit is dieselfde rede waarom jy hierdie blog lees: die groot verantwoordelikheid wat ek as ‘n ouer het om relevant en ingelig te wees oor hoe om met my kind oor sy seksualiteit, of wat baie mense, die praatjie oor die READ MORE